AUGUST 2017
MEMBER FEEDBACK

Ek is baie tevrede met jou diens. Baie dankie. Dis altyd lekker om met mense te deal wat goed kan kommunikeer en ek wil jou gelukwens daarmee. - Van Der Lith
Bystand, advies en hulpvaardigheid puik. - Boshoff
Baie dankie vir die goeie flinke diens. - Maartens
Excellent Service. Thank you so much. - Ferreira
I really do Appreciate your Professional Assistance. - Smit
You are so friendly and helpful. - Jonker
Baie dankie vir die bevestiging en puik diens. Ons waardeer dit. - Grundling
You always give me excellent service. You are excellent. - Cain
Puik diens. Moet sĂȘ kannie vir beter diens vra, jy kon my onmiddelik korrek help, jy het opgevolg en seker gemaak ek is vertroud met die inligting en of ek tevrede is.Gaan voort met jou goeie diens. - Bootha