APRIL 2017
MEMBER FEEDBACK

You guys have been amazing! Thank you so much for everything. So effortless...unbelievable. - Singh
Ek vra verskoning vir die feit dat ek nie U gradering per foon voltooi het nie. My navraag aan jou oor bevestiging van 'n bespreking brief was UITSTEKEND op al die gradering vrae. Baie dankie vir jou VRIENDELIKHEID, FLINKHEID EN PROFFESIONALITEIT. Dit word opreg gewaardeer. Dit was 'n plesier om met jou te kommunikeer. - Van Staden
Thank you very much for your friendly and excellent service. - Maritz
Baie dankie vire jou goeie diens. - Moller