SEPTEMBER 2014
MEMBER FEEDBACK

Thank you very much for the wonderful service that we received from you. You are a very kind person and it was so nice to deal with you. I rate you10 out of 10. - Volschenk
I take great pleasure in complementing you on the excellent service you provided me with the reservation of my accommodation. - Subroyan
I received your details and info from a very happy customer who speaks very highly of your competence and with most confidence - Landsberg
Baie dankie vir jou vinnige & voortreflike diens. - Coetzee
Thank you for excellent service from you personally. - Schutte
Thank you very much for your excellent, prompt and friendly service - Johennesse
Thank you for your excellent service, Michelle. - Pieterse
Thank you for pleasant, efficient and relaxed (meaning not agitated and rushed) service, it's appreciated. - Bam
Baie dankie vir jou vriendelike e-pos. DIT IS UITSTEKENDE DIENS VAN JOU. - Smit
Ek wil net sê dat ek uiters tevrede is met die puik diens wat ek vandag ontvang het aangaande onderstaande navraag. Ek waardeer dit, en dit is lekker om met sulke bekwame en vriendelike mense besigheid te doen. - Van Der Merwe
Service excellent thanks - Buurke
Thank you very kindly especially for arranging the payments by debit order - 10 out of ten to you. - King
Thank you for your quick response. We are impressed by your excellent service and feedback and would rate you 10/10. - Stapelberg
Quick, prompt and efficient, as always! - Fourie
The service was excellent and Nomvula was very friendly and helpful. - Smit
Sir Just want to mention that the lady who just assist me and send me this confirmation is the best service I ever had from QVC .....fantastic. Please give hermy appreciation , unfortunately I forgother name. - Buurke
Awesome, and thank you for going the extra mile Joane. - Whyte
You really made our holiday before it started, and we can now enjoy it without worries. - Booyse
Your service was great. They should make you and Chanel directors very soon! - Jacobs
Baie dankie vir jou flinke en professioenele diens. Jy is beslis 'n groot bate vir jou instansie en ek sal beslis weer van jou dienste gebruik maak. - Smit
Thanks for the good service. - Schmidt
Baie dankie vir jou vriendelike diens, soos gewoonlik. - Mostert
Nog altyd goeie diens by QVC gekry. Maar die keer onderhandel met Jean en hy het puik diens gelewer. Baie geduld met ons gehad, baie hulpvaardig en uiters vriendelik en baie professioneel. Baie dankie net n plesier om met Jean te werk. Definitief n aanwins vir QVC. Nogmaals baie dankie. - Oosthuizen
Thank you for the excellent service yesterday. - Briel
Baie dankie vir jou flinke diens en vriendelikheid. - Neethling
Thank you so much, you are a champion and supply a great service to your customers regarding their travel bookings and documentation. - Robertson
Baie dankie vir jou moeite en jou vriendelikheid. Jy is 'n regte ster. - De Klerk
Baie dankie vir goeie en vriendelike diens en bel as daar iets nie reg is. - Strydom
Thank you very much for your assistance, much appreciated. Rating: EXCELLENT. - Saunders
Her efforts are greatly appreciated - this is a great start towards our eagerly anticipated holiday. Thank you, Cecilia. - Du Preez
The service I received today was absolute excellent : 10/10. The service I received today was absolute excellent : 10/10. - Ingram
Thanks for your prompt and courteous service. - Richards
Baie dankie Joane vir jou vriendelike diens – ons waardeer opreg! - Brauckmann
Head Office Guestbook Comment: Baie dankie vir moeite wat uitloop op ons grootste verwagting. - BW Putter
Head Office Guestbook Comment: Dankie uitstekende diens. - Jan Combrink
Head Office Guestbook Comment: Baie vriendelik en behulpsaam. - Cronje
Head Office Guestbook Comment: Uitstekende ontvangs en hulp. - Van Tonder
Head Office Guestbook Comment: Excellent and very helpful. - Botes
Head Office Guestbook Comment: Ontvangs baie goed!! Dankie vir julle twee se prof. diens. Chanel jy is great! - Lombard
Head Office Guestbook Comment: Baie behulpsaam en vriendelik. - Prins
Head Office Guestbook Comment: Baie tevrede en professioneel. - Ras
Mj danki vir goeie en vinnige diens. - Veira
Uitstekende diens. Baie dankie. - Massyn
Deesdae is dit regtig nie maklik om diens te ontvang nie, maar ek wil julle meedeel dat julle 'n stukkie juweel daar het wat diens en vriendelikheid betref.Baie dankie vir die goeie diens. - Bernard
Baie dankie vir baie professionele diens! - Blignaut
Must I just add that your service is excellent, thank you. - Cooke
Your service is much better than the service my parents received. - Kemp
Baie dankie diens was goed. - Bierman
Your service is rated best. Keep it up. - Majola