NOVEMBER 2012
MEMBER FEEDBACK

Thank you so much for arranging and confirming my booking at Baywater Village. I have printed the attachments and will take them with me when I book in at the resort. I am pleased to compliment you on the excellent service given to me in this case. Regards - David Dewar
Hi Danielle, Vriendelike groete'en nogmaals dankie vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid. Jy is beslis n aanwins vir jou maatskappy. Groete - SM Vd Merwe
Dear Sirs, Just a short note to truly COMPLIMENT LELANI with exceptional service of excellence in assisting me with the bookings required by me. She is truly an asset to your business! She also returns calls almost immediately - very friendly and helpful. - MRS. M.J. Lamberton
Ruan baie dankie vir die uitstekende diens wat jy lewer. Dankie. Dis regtig 'n plesier om besigheid te doen met 'n persoon soos jy. - Mev. R.Scherman
Hi, Mariska, Baie Dankie vir jou hulp. Jy was baie vriendelik en behulpsaam, ek "score" jou 9 uit 10. Baie dankie - Tabu Pietersen