FEBRUARY 2012
MEMBER FEEDBACK

Anita, Ek wil net baie dankie sĂȘ vir jou hulp en bedagsaamheid met my bespreking vanoggend. Nogmaals baie dankie. - George Joubert
Danielle, Baie dankie vir die bevestigingsbrief. Waardeer jou flinke diens. Groete - Willem Bosua
Uitstekende diens ontvang van Merinda. Baie dankie. Baie beindruk met jou diens en terugvoering. Groete - Irene De Bruyn
Good day Norma, I would like to thank you for the prompt, friendly and efficient service I received from you when making my reservation. Regards - Moira Sanderson
Goeiedag, Ek wil graag bevestig dat Mariska baie proffesioneel en met geduld my navraag en bespreking hanteer het. Sy is voorwaar 'n aanwins vir VRS. Baie Dankie, - Francois Grobler
Goeie middag. Ek wil hiermee vir Mariska bedank vir die vriendelike en professionele wyse waarop sy my navrae en bespreking hanteer. Baie dankie. - C. Hugo